Meel:
Wat is manlik en vroulik van meel?
Mieliemeel en koekmeel.
Wat gebeur as hulle viagra inkry?
Dan word hulle stuifmeel en bruismeel."
SLEGS WARE MANNE BRAAI VLEIS.....
Vleisbraai is die enigste tipe kosmaak wat 'n ware man sal doen. Wanneer 'n man besluit om te braai, ontstaan die volgende ketting-reaksie:
Dit het onder my aandag gekom dat sommige individue in die organisasie kru taal tydens normale gesprekvoering teenoor hul kollegas gebruik.