IMPORTANT NOTICE!

WELCOME, You are in the old website section up to 2011, please click HOME to view the website in the new 2012 design and system. THANK YOU!

KEVIN BROOKS in Hamilton

Published Date
21 March 2009
Author / Submitted by
KEVIN BROOKS
Home Town in SA
Florida, Johannesburg
Now Living in
Hamilton “River City”, New Zealand
Occupation
IT Integration Consultant & Reprographic Account
Best Thing About the Country?
Baie suid afrikaners.
Biggest Cultural Difference?
Grootste verskil is te sien onder die kinders hulle het baie vryheid van spraak. Nie soos ons toe ons kinders was nie.
Top Things to Do or See?
1. Gaan Ski op die Suid Eiland, Nature walks Mirror 2. Lakes - Bungy Jumping. 3. Visvang in die Hauraki Gulf. Snorkel tussen die visse by Goats Island.
Article Image

Nieu Seeland ‘n nuwe avontuur.

Hoe en wat is dit om in Kiwiland te gaan bly, en wat is ‘n tiepiese dag? Met die eerste oog opslag sal dit jou byval hoe skoon en netjies dit is. Daar is baie buitemuurse
aktiviteite en ongerepte natuur en alles is ‘n paar uur van waar jy bly. Dis ook ‘n land van kontras. Dele van die land is woes en moeilik bewoonbaar, ander dele word
weer baie koud of nat.  Mense is maar oral dieselfde, dit hang af wat jy daarvan maak

Die klimaat is matig met snerpende winde wat by tye onverwags toeslaan. Daar is darm baie sonskyn dae ook, maar selde sonder ‘n wolkie wat hang in die lug. Mens kan wakker word met reën teen die ruite, lekker weer vir ‘n paar ure en namiddag sak dit weer toe. Vier seisoene in ‘n dag!

 

Visvang! Voor Nieu Seeland het ek net geken van hengel. Jy weet... bietjie pap, vanielje essens en ses biere later dan gaan ons huistoe...sonder aandete.  Maar hier,
hier VANG jy vis. Dis te danke aan natuurbewaring wat streng oor hul viswaters toesig hou. Verder is daar geen slange nie, en skaars giftige spinnekoppe. Die grootste aanpassing is die hout huisies. Jongie as jy gewoond is aan ‘n soliede baksteen huis, dan gaan dit maar sukkel.

Besigheid gebeur in die groot stede, wat sowat drie vyfdes van die 5miljoen populasie huisves. Daar is ook areas wat al amper as ‘Little South Africa’ bekend staan vanwee al die Suid- Afrikaners en Zimbabwiërs wat daar bly. Browns bay se kombuis naam is nou al De Bruins Baai, en Howick is nou sommer ‘Chow-Fontein’, want daar’s Chinese ook.

Die land het ons ‘n oasis gebied in die storms van die verlede, en hulle bestuur aan dieselfde kant van die pad! So, kry een of twee ‘hofl ike’ padreëls onder die knie
en Nieu Seeland is jou oester.

Images (1)
Prev Next
Slegs Ware Manne Braai Vleis!
ANC Calls Protesters BUNCH OF COWARDS
Boerewors Noodle Omelette
Who wants some Chicken Nuggets?
The Garden Route
Bass Fishing South Africa
Marketing in the Middle East for Dummies
A week in KENYA is just what the doctor ordered
Milk Tart Recipe
Funny Old South African Adverts