IMPORTANT NOTICE!
WELCOME, You are in the old website section up to 2011, please click HOME to view the website in the new 2012 design and system. THANK YOU!
Celfoon dialoog:
Finias; "My Bas, die trok hy wel nie mee ry nie...."
Baas; "Wats vout Finias, is jy weer sonder diesl."
Finais; "Nee die diesl hys moi my Bas, ma die trok hy stan"
Baas; "Het jy enjin moielikheid"
Finias; " Jaa...eh....die eh...engin hys ok seker oraait. Dis die trok wat stan my Bas."
Baas; " Finias, wat is vout met die fokken trok."
Finias; "Hy stan by die brig my Bas. Ek dink jy moet breng die crane"
Baas; "Jy meen n braekdown?"
Finias; "Ja.a.a....eh....die breakdown kan ok werk mar hy sal moet bietjie hog wees."
Baas; "Ja ek stuur n groot breakdown, hy kan 5 meter lig"
Finias; "My bas, miskien die crane gan beter wees. En breng die jackhammer."
Baas; " Jackhammer, vir fokken wat."
Finais; "Vir die trench digger, hy set vas by die teerpad. En breng ok die grinder, cutting tourch, n nuwe lowbed en breng vor jou lunch en bietjie dop. Dit gan n laaaang dag wees vi die Bas."
Baas; "Finias, waarvan fokken praat jy, waars my fokken trok ek gaan jou dood bliksem as jy die trok weer om gemoer het?"
Finias; "Neeee....eh...hys regop my bas. Hy stan da by die N1 buite Pretoria moet die grader op "
Baas; "EN WAAA DE FOK IS JY?"
Finias; "Ne,.....eh....ek is eh....by die Sydney air port. OK die Bas moet baie brannawyn vat en nie denk an Finias nie...ok koebai my Bas, Finias hy moet gan nou...!"
Einde van dialoog.