IMPORTANT NOTICE!

WELCOME, You are in the old website section up to 2011, please click HOME to view the website in the new 2012 design and system. THANK YOU!

HELPENDE HAND UITREIK na die kinders van Zambië

Published Date
02 August 2009
Author / Submitted by
Nico Janse van Rensburg
Article Image
IN DIE HARTJIE VAN SONSKYN ZAMBIË, sowat 15km vanaf Choma op ‘n vervalle tabakplaas, is die ‘Kanjanji Children’s Village’ geleë. Dit is hier waar Lourie en Gisela Ferreira al vir bykans ‘n jaar lank 
werskaf om’n oase van hoop vir die kinders van vigs-slagoffers te skep.

‘n Groep vriende het gedurende April vanjaar besoek gaan aflë om ‘n helpende hand aan die Ferreiras te gee. Lourie en Gisela het vir twaalf jaar in Engeland as tandarts en apteker onderskeidelik gepraktiseer voordat hulle die nood in Zambië gehoor het.

Die twee weke van die ‘Helpende Hand’ toer was doelgerig aangewend om by die onderskeie Kanjanji projekte in te skakel. Hierdie is maar net ‘n paar punte.

-    HIV baba voedingsprogram
-    Voorskool klasse
-    Weduweeprojek - bok en 
bone program
-    Bouprojek
-    Kanjanji winkel
-    Farming God’s Way
-    Voedingsprogram vir weeskinders
-    Finansiële ondersteuning van weeskinders

Belangstellende kan gerus die Kanjanji webwerf besoek by www.kanjanji.com vir meer inligting en foto’s.
Images (1)
Prev Next
Die Antwoord TEN$ION
Bettys and Bakkies with Nik Rabinowitz
Freshlyground Interview by Stellio
Grap vir die dag: Taalgebruik by die Kantoor
Young blondes wiff tight leather skirts on busses
Chicken Livers Recipe
Robbie Wessels Interview by Elle
Help Save Two White Tigers!
A South African in Thailand
LAS VEGAS - desert city of lights and water