IMPORTANT NOTICE!

WELCOME, You are in the old website section up to 2011, please click HOME to view the website in the new 2012 design and system. THANK YOU!

Hugo Niewoudt - Ek wil lewe vir more video

Published Date
27 February 2010
Youtube Video

Die liedtjie Ek wil lewe vir more is Hugo Nieuwoudt's se nuutse. Die 36-jarige sanger, wat jou dadelik met sy stem, aantreklike blou oe en sjarme bekoor, is gebore in KZN, groot geword in Vrystaat en Gauteng en mens geword het in die mooiste Kaap en woon steeds in die Kaap.

Die sang gogga het hom in 2001 gebyt en hy het gegaan vir sangopleiding en onderig , waar hy in 2003 ‘n demo CD opgeneem het. Met die CD het Hugo begin optree vir privaatfunksies, fondsinsamelings en voorsang vir ander sangers.

In 2005 het Hugo besluit om vyf liedjies van sy demo CD oor te laat opneem en ‘n volledige CD (Stap saam met my) uit tebring.

Images (1)
Prev Next
Milk Tart Recipe
Can you read this? Brain Game
Wildebeest on Roast Butternut with Onion Mash Recipe
Ouma's Fluweelpoeding Recipe  (Velvet Pudding)
Robbie Wessels Interview by Elle
Bettys and Bakkies with Nik Rabinowitz
Even old New York was once New Amsterdam
Friday the 13th Joke
Knysna Oyster Festival
Barry Hilton Interview by Elle