IMPORTANT NOTICE!
WELCOME, You are in the old website section up to 2011, please click HOME to view the website in the new 2012 design and system. THANK YOU!
Shared Accommodation for South Africans in London
Ons is ingestel om aan jou standaarde te voldoen!
Ons huise is nie net 'n blyplek nie, maar 'n tuisete waana jy graag na 'n harde dag wil terug gaan.
Wat kan jy verwag
Vriendelike en profesionele bestuur
Bekostigbare akkommodasie van 'n hoë standaard
Gemaklike aantal mense per huis.
Openbare vervoer binne loop afstand
Rookvrye huise
Gratis inlugting vir jou Londen ervaring
Kamers nou beskikbaar (daagliks opgedateer)Kamers nou beskikbaar (daagliks opgedateer)