IMPORTANT NOTICE!

WELCOME, You are in the old website section up to 2011, please click HOME to view the website in the new 2012 design and system. THANK YOU!

Kerke

Listings RSS

SAEK Gemeente

SAEK Gemeente The South African Evangelical Church was launched in September 2003 with the aim of reaching more South Africans, in SW London , with the gospel of Jesus Christ. Die Suid Afrikaanse Evangeliese Kerk was in September 2003 geplant, ten einde meer Suid Afrikaners met die evangelie te bereik.

SA Gemeente London

SA Gemeente London SA Gemeente se hart en se deure staan oop vir alle mense. Ons bied ’n geestelike tuiste vir mense uit verskillende kerklike agtergronde. Ons fundeer ons leer op die Bybel as die heilige en onfeilbare Woord van God. In dié Woord openbaar God Hom as Vader, Seun en Heilige Gees.  Sentraal in ons bediening is die Bybels Evangeliese getuienis in die wêreld. SA Gemeente se belydenisgrondslag is verwoord in di ...

CityLondon
CountryUK

Perth Church

Perth Church Ons het tans twee bedieningspunte en die eredienste vind op die volgende plekke plaas: NOORD: Plek: Sewendedag-Adventiste-Kerk, Clarksonadres: h/v Marmionlaan en Renshaw Boulevard UBD: Bl 124 P4Tyd: Sondagoggende om 09:30 Kategese vind plaas na die erediens SUID: Plek: Sewendedag-Adventiste-Kerk, PalmyraAdres: FreoChurch, 10 Cleopatra StreetUBD: Bl 326 J4Tyd: Sondagoggende om 09:30 Kategese vind plaas n ...

CityPerth
CountryAustralie
TagsKerk, Perth

Nederlandse Kerk

Nederlandse Kerk Die wyk sal bekend staan as die Ned Geref Kerk Brakpan-Suid - Wyk Nederland. Die naam wat algemeen gebruik word in bekendstelling is: 'Die Afrikaanse kerk Nederland'. Grondslag Die Ned Geref Kerk Brakpan-Suid - Wyk Nederland is gegrond op die Bybel as die heilige en onfeilbare Woord van God. Die leer wat die kerk in ooreenstemming met die Woord van God bely, staan uitgedruk in die Drie Formuliere van Eenhe ...

Dubai Kerk

Dubai Kerk Dubai Afrikaanse Gemeente is 'n gemeente wat op 10 Februarie 2006 die eerste keer in Mirdif byeengekom het vir 'n erediens. Met ons eerste diens was daar 15 persone en sederdien het ons al verby die 600 kerf gegroei. Ons gemeente fokus is om vir die Afrikaanssprekende in Dubai 'n geestelike tuiste te bied waar ons vir mekaar en ander Jesus se stem en hande kan wees, wat uitreik na nader, hulle begelei na ...

Draaipunt Kerk

Draaipunt Kerk Ons is 'n groep Suid-Afrikaners wat inskakel by die twee Gereformeerde Kerke in Londen: die London City Presbyterian Church (LCPC vir kort) en die Cobham Presbyterian Church (CPC vir kort). Die twee gemeentes is deel van die Free Church of Scotland, 'n kerkverband met wie die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika al vir baie jare 'n goeie verhouding het. Canada Water Kerk'n Afrikaanse erediens word elke Sondag ...

CityLondon
CountryUK

CRCA

CRCA Die Christelik Gereformeerde Kerk van Australië (CRCA- Christian Reformed Church of Australia) wil alle oud- Suid-Afrikaners hartlik welkom heet. Ons wil alle Suid-Afrikaners in Australië en op pad na Australië aanmoedig om deel te word van ons kerk familie. Verskeie Suid-Afrikaanse families is goed ingeburger in die CRCA gemeentes Die Christelik Gereformeerde Kerk van Australië (CRCA) en die Gereformeerde ...

Canada Water Kerk

Canada Water Kerk Ons het ontstaan uit die bediening van die London City Presbyterian Church, 'n gemeente wat saam met die Gereformeerde Kerke in SA onder Suid-Afrkaners in Londen werk.  Baie van ons lidmate woon in Canada Water en het die behoefte gehad vir 'n goeie kerk in hulle omgewing. As gemeente het ons vir amper 8 maande daaroor gebid en saam planne gemaak totdat ons aan die einde van September 2006 besluit het om d ...

CityLondon
CountryUK

APK Kerk London

APK Kerk London Gereformeerde Dienste in Afrikaans elke Sondag om 12h00. Tans gebruik ons die Holy Trinity kerk in South Woodford. n Kerk in die ware sin van die woord – dit is wat die Afrikaanse Protestantse Kerk wil wees. Daaronder verstaan ons ‘n gemeenskap van mense wat dieselfde geloof het, in liefde wil saamstaan en mekaar ondersteun om daardie geloof al sterker te laat groei. Dit is die geloof in die enig-ware God, ...

CityLondon
CountryUK

ACKA

ACKA Die Afrikaanse Christen Kerk - Gold Coast nooi iedere en elke Christen om saam met ons Jesus Christus te dien in 'n omgewing waar ons gemaklik kan wees tussen gemeentelede wat ons taal en kultuur deel. "Hier is dit nie van belang of iemand Griek of Jood is nie, besny of nie besny nie, andertalig, onbeskaaf, slaaf of vry nie. Hier is Christus alles en in almal." (Kol. 3:11) Alhoewel ons as gemeente Afrikaan ...

ACK Nieu Seeland

ACK Nieu Seeland Ons Visie Om as God se kinders 'n geestelike tuiste vir Afrikaanssprekendes te skep waar ons dienend omgee vir alle mense en so uitvoering gee aan Christus se opdrag om dissipels van alle mense te maak. Ons beplan om ons Visie op die volgende weë te bereik: Dat alle lidmate opnuut opgewonde sal wees oor hulle kindskap in Christus. Dat alle lidmate in lyn methulle roeping en gawes ingeskakel word by diens ...

ACK Hamilton

ACK HAMILTON : DIE GEMEENTE MET OOP HARTE NA GOD, TEENOOR MEKAAR EN NA DIE WêRELD. God het sy hart vir ons oopgemaak in Christus en roep ons om ons harte oop te maak vir Hom, teenoor mekaar en na die wêreld. Daarom: * sal ons daarna strewe om in ’n opregte verhouding met God deur Jesus Christus te lewe en om God met ’n oop en onverdeelde hartlief te hê; * sal ons ons harte teenoor mekaar oopmaak en in ee ...

Prev Next
A Cow Based Economics Lesson
Cruise ship sayings inspired by the Costa Concordia
Can you read this? Brain Game
Lamb Shanks Recipe
Young blondes wiff tight leather skirts on busses
Die Antwoord - I FINK U FREEKY
Eat your heart out in Edinburgh
Brakpan Jokes
Just Jinjer Interview
Even old New York was once New Amsterdam