IMPORTANT NOTICE!
WELCOME, You are in the old website section up to 2011, please click HOME to view the website in the new 2012 design and system. THANK YOU!
The South African Evangelical Church was launched in September 2003 with the aim of reaching more South Africans, in SW London , with the gospel of Jesus Christ. Die Suid Afrikaanse Evangeliese Kerk was in September 2003 geplant, ten einde meer Suid Afrikaners met die evangelie te bereik.
Dubai Afrikaanse Gemeente is 'n gemeente wat op 10 Februarie 2006 die eerste keer in Mirdif byeengekom het vir 'n erediens. Met ons eerste diens was daar 15 persone en sederdien het ons al verby die 600 kerf gegroei.
Ons gemeente fokus is om vir die Afrikaanssprekende in Dubai 'n geestelike tuiste te bied waar ons vir mekaar en ander Jesus se stem en hande kan wees, wat uitreik na nader, hulle begelei na ...
Ons is 'n groep Suid-Afrikaners wat inskakel by die twee Gereformeerde Kerke in Londen: die London City Presbyterian Church (LCPC vir kort) en die Cobham Presbyterian Church (CPC vir kort). Die twee gemeentes is deel van die Free Church of Scotland, 'n kerkverband met wie die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika al vir baie jare 'n goeie verhouding het. Canada Water Kerk'n Afrikaanse erediens word elke Sondag ...
Ons het ontstaan uit die bediening van die London City Presbyterian Church, 'n gemeente wat saam met die Gereformeerde Kerke in SA onder Suid-Afrkaners in Londen werk.
Baie van ons lidmate woon in Canada Water en het die behoefte gehad vir 'n goeie kerk in hulle omgewing. As gemeente het ons vir amper 8 maande daaroor gebid en saam planne gemaak totdat ons aan die einde van September 2006 besluit het om d ...
Gereformeerde Dienste in Afrikaans elke Sondag om 12h00. Tans gebruik ons die Holy Trinity kerk in South Woodford. n Kerk in die ware sin van die woord – dit is wat die Afrikaanse Protestantse Kerk wil wees. Daaronder verstaan ons ‘n gemeenskap van mense wat dieselfde geloof het, in liefde wil saamstaan en mekaar ondersteun om daardie geloof al sterker te laat groei. Dit is die geloof in die enig-ware God, ...
Die Afrikaanse Christen Kerk - Gold Coast nooi iedere en elke Christen om saam met ons Jesus Christus te dien in 'n omgewing waar ons gemaklik kan wees tussen gemeentelede wat ons taal en kultuur deel. "Hier is dit nie van belang of iemand Griek of Jood is nie, besny of nie besny nie, andertalig, onbeskaaf, slaaf of vry nie. Hier is Christus alles en in almal." (Kol. 3:11)
Alhoewel ons as gemeente Afrikaan ...
Ons Visie
Om as God se kinders 'n geestelike tuiste vir Afrikaanssprekendes te skep waar ons dienend omgee vir alle mense en so uitvoering gee aan Christus se opdrag om dissipels van alle mense te maak.
Ons beplan om ons Visie op die volgende weë te bereik:
Dat alle lidmate opnuut opgewonde sal wees oor hulle kindskap in Christus. Dat alle lidmate in lyn methulle roeping en gawes ingeskakel word by diens ...
ACK HAMILTON : DIE GEMEENTE MET OOP HARTE NA GOD, TEENOOR MEKAAR EN NA DIE WêRELD. God het sy hart vir ons oopgemaak in Christus en roep ons om ons harte oop te maak vir Hom, teenoor mekaar en na die wêreld. Daarom: * sal ons daarna strewe om in ’n opregte verhouding met God deur Jesus Christus te lewe en om God met ’n oop en onverdeelde hartlief te hê; * sal ons ons harte teenoor mekaar oopmaak en in ee ...