You are here:Home»Travel»Die Suid-Afrikaanse Volkslied

Friday, 01 October 2010 00:00

Die Suid-Afrikaanse Volkslied

Wees 'n trotse Suid-Afrikaner, leer die woorde en sing dit uit volle bors.

[Xhosa] Nkosi sikelel' iAfrika

(Here, seën Afrika)

Maluphakanyisw' uphondo lwayo,

(Mag haar gees opstyg)

[Zulu] Yizwa imithandazo yethu,

(Hoor ons gebede aan)

Nkosi sikelela, thina lusapho lwayo.

(Here, seën ons, u kinders.)

[Sesotho] Morena boloka setjhaba sa heso,

(Here, beskerm ons nasie)

O fedise dintwa la matshwenyeho,

(Verban oorloë en twis)

O se boloke, O se boloke setjhaba sa heso,

Setjhaba sa South Africa- South Africa!

(Beskerm ons, beskerm ons nasie, Suid-Afrika)

[Afrikaans] Uit die blou van onse hemel,

Uit die diepte van ons see,

Oor ons ewige gebergtes,

Waar die kranse antwoord gee,

[English] Sounds the call to come together,

And united we shall stand,

Let us live and strive for freedom,

In South Africa our land.