Onthou julle nog vir TROMPIE EN DIE BOKSOMBENDE?
Die Trompie-reeks het ʼn belangrike bydrae tot Afrikaanse jeuglektuur gemaak en was vir baie jongmense van sy era ʼn rolmodel.
Onthou jy nog Liewe Heksie TV Programme? Ons wonder net hoeveel episodes daar gemaak was maar tedanke aan 'n YouTube gebruiker en SA PROMO vriend Magda Coldbeck (dankie Magda!) kan ons 'n heele paar met julle deel. GENIET DIT!