Kinders van die platteland Grappie

7 months ago written by
cute_kids_cute_play-1440x900

Lief vir ons plattelandse kinders, Engels word maar min gepraat 🙂

Die nuwe juffrou kom op die platteland aan om vir die kinders Engels te leer.

Die kinders sukkel maar met die Engels. Elke oggend groet sy: ‘Good morning Class!’ en elke keer staan net een seuntjie op en groet haar, terwyl die res van die klas bly sit en niks sê nie.

Na ‘n paar dae vererg sy haar en vra: ‘Why is it that each time I greet the whole class, but only one boy stands up to greet me?’

Waarop die mannetjie antwoord: ‘It are ’cause I are the only person here what’s name are Klaas!’

What do you have to say?

Article Tags:
Article Categories:
Afrikaans · Entertainment

Comments are closed.