Koos en sy Jenny Grap

9 months ago written by
perde_grappe

Ou Koos sit eendag rustig en koerant lees toe sy vrou hom oor die kop bykom met n pan.

“Vir wat was dit?
Vra Koos ewe verbaas
“Dis vir die stukkie papier waarop “Jenny” geskryf staan.”
Antwoord sy Vrou.
“Maar Jenny is die perd waarop ek gebie het by die parde wetren!!!”
Verduidelik Koos.

Ou Koos se vrou vra toe nederig omverskonig en voel toe ook sommer baie sleg oor die storie. So drie dae later sit Koos weer rusig en TV kyk toe sy vrou hom weer bykom met ‘n groter pan as tevore. Sy slaan hom die keer skoon bewusteloos. Toe arme ou Koos na so 15 min by kom vra hy weer so ewe verbaas vir sy vrou….

“Vir wat was dit nou weer, wat gaan aan met jou DAMMIT!!!!”
Met die antwoord sy vrou baie boos:
“JOU FLIKKEN PERD HET GEBEL!!!!”

What do you have to say?

Article Categories:
Afrikaans

Comments are closed.