Mnr van der Merwe grap

2 years ago written by

As jou van Van der Merwe is en jy kom van Brakpan, dan is jy in vir ‘n ding!

Koos kom huis toe met ‘n nul op sy rapport vir geskiedenis.

Groot Koos is baie kwaad, en gaan sien die onnie.

“Mnr wat se [email protected] is dit die dat jy my seun ‘n nul gee vir geskiedenis?”

“Meneer van der Merwe, wat sou jy hom gegee het as hy nie eens weet Jan van Riebeeck is dood nie?”

“Man Meneer”, verduidelik Groot Koos, “Ons bly in Brakpan, ek het dan nie eens geweet die ou is siek nie!”

What do you have to say?

Article Categories:
Afrikaans

Comments are closed.