Spray and Cook grap

1 year ago written by

Lekker lag vir hierdie een!

‘n Vrou stap in by die supermark en soek na iets spesifieks.

Sy is naderhand ongeduldig want sy kry nie wat sy soek nie en een van die werkers ‘dame’ staan toe nader om hulp aan te bied.

‘Wat soek mevrou?’ vra sy.

‘Man, ek soek daardie blikkies Spray en Cook’!

‘O, mevrou is hellemal by die verkere ry, die SPRAY VAN DIE KOEK is daa annekant by die deodorants’

What do you have to say?

Article Tags:
Article Categories:
Afrikaans

Comments are closed.