Vliegtuig in die moeilikheid grap

2 years ago written by

Die Blond is aan boord van ‘n 2 sitplek vliegtuig toe die vlieenier skieliik n hartaanval kry en net daar sterf.

Sy het geen benul wat om te doen nie en gryp die radio.

“Mayday, Mayday”!  “Die vlieenier is dood gil sy”!

Beheertoring ontvang haar noodoproep en antwoord:

“Bly kalm dame, ek sal presies vir jou se wat om te doen om veilig te land”

“Eerstens, wat is jou hoogte en posisie?”

Blond; “Ek is 1.7 meter lank en sit in die regter-sitplek”!

Beheertoring: “Herhaal agter my aan, ONSE VADER WAT IN DIE HEMEL IS….”

What do you have to say?

Article Tags:
Article Categories:
Afrikaans

Comments are closed.