SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Monday, June 15, 2026
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Afrikaans

Olympic logo is “great”

The London Olympics Logo has been criticized by many people lately. We asked a true expert in graphic design, Sarel de Wet, of So Real Design in South Africa his opinion. This is his response in Afrikaans. Apologies to those who cannot read Afrikaans, but there is always Google Translate:

by Grant Foster
2012-08-10 08:22
in Afrikaans
Olympic logo is “great”

Ek sukkel om te verstaan waarom mense nie van die London 2012 logo hou nie. Persoonlik dink ek dis fantasties. Great!

Mens kan die ‘common’ mense amper verskoon wat meen die logo lyk ‘Chinese’ of dit het versteekte Illuminati of Nazi beginsels of selfs dat dit Lisa Simpson (van die Simpsons cartoon) is wat Londen ‘n “blow job” gee. Dis alles dinge wat mens duidelik kan sien as jy daarvoor soek. En boonop, is die Olympic Village nie maar ‘n ‘healthy brothel’ nie?

Tog vanuit ‘n grafiese ontwerper se oogpunt voel ek Wolff Olins se logo is ‘n ‘beautiful code’ wat london 2012 se Olimpiese Spele pragtig uitbeeld. Dit bestaan uit vyf stukke. Saam simboliseer dit die vyf ringe of vastelande en die ontwerp vorm ook ‘n eenheid of band soos met die ringe of aardbol.

Die logo se doel is om ‘2012’ hoofsaaklik uit te beeld, maar dit bevat ook ‘ware’ versteekte elemente.

Kom ons kyk daarna deur die elemente ‘uit te pak’. Dan sien ‘n mens drie temas:

1) Die jaar: 2012

2) Die woord/plek: London

3) Die 5 Olimpiese ringe.

‘n Nice touch is the woordtjie ‘on’ wat ‘bykom’ om die woord ‘London’ te vorm. Hierdie skuif of werkverigting dui aan op ‘aksie’. Voowaar ‘n netjiese stukke grafiese werk waarop London en Olimpiese ondersteuners trots kan wees.

Tags: Features
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.