No more bean counting in Afrikaans for CAs
The South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) is dumping Afrikaans as one of its languages for examination purposes.
The South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) is dumping Afrikaans as one of its languages for examination purposes.
Die Blond is aan boord van ‘n 2 sitplek vliegtuig toe die vlieenier skieliik n hartaanval kry en net daar sterf.
Gatiep kry n nuwe werk by D.S.T.V.
‘n Argitek kom in die hemel aan en word deur Petrus verwelkom. Petrus gaan wys vir hom waar sy wolk is en sê as daar enigiets is wat hy wil weet, moet hy net kom vra.
Spietkop stop Brakpanner omdat sy kar net een hooflig aan het! Brakpanner: “Tjomma, dis load shedding, ek sal later die anner een aansit, jy check?”
As jou van Van der Merwe is en jy kom van Brakpan, dan is jy in vir 'n ding!
As 'n man nou so bietjie dieper in die bottel gekyk het as wat die plan was kan daar snaakse dinge in die kop aangaan. Verskillende motoriese en basiese dink funksies word beinvloed en die volgende lys som dit sommer lekker op.
Mens kannie anders as om te lag vir Gatiep! Lekker Man Lekker!
Ons navorsingsgroep (van die University of Michigan in die VSA) is tans besig met ’n projek oor hoe Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon Afrikaans praat. Vir hierdie doel soek ons Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners wat in London en die omliggende gebiede woon.
This must be the best version of Vanilla Ice 's - Ice Ice Baby. "Ice Ice Baby" is a hip hop song written by American rapper Vanilla Ice and DJ Earthquake.
Vlakvark kom by die 3 leeu welpies aan en sê vir hulle: “Vanaand Spyker ek julle ma!”
Twee krokodille sit langs 'n moeras naby die meer en gesels. Die kleiner een se aan die grote:
Seuntjie piepie teen polisiestasie se muur.
Die skooljaar is weer in volle gang en dis Jannie se tweede dag op skool. Tot sy ma se verbasing is hy tienuur die oggend al terug by die huis..
n Gemaskerde man storm die bank binne waar Mike werk en skree dat hulle al die geld in ‘n sak moet sit.
Liewe Edgars, Ek respond opi letter of demand wat djulle vi my gestu het.
'n Aantreklike boerseun sit by die kroeg. Hy suip die een whisky na die ander en tjank soos n baba.
Die outjie hoor 'n oom verkoop budjies. Hy suiker af na die oom en vra wat kos die budjies
Dit is amper weer Kersfees en oral slaan mense weer hul resepteboeke oop vir 'n lekker Krismiskoek.
'n Jong regsstudent druip sy eksamen en besluit om met sy brijante Professor te gaan praat daaroor.
In 'n klein dorpie in die Weskaap trek 'n jong dametjie by die dominee in oordat sy nie blyplek het nie.
Wielie Walie (1976 - 1991; over 700 episodes made). Karel Kraai, Sarel Seemonster, Bennie Boekwurm, Blometjies and Bytjie were the first puppets produced by Rod Campbell for SATV. (Karel Kraai and Sarel Seemonster were based on the cartoons of Johan Roos)
Ou Koos sit eendag rustig en koerant lees toe sy vrou hom oor die kop bykom met n pan.
Onthou jy nog Liewe Heksie TV Programme? Ons wonder net hoeveel episodes daar gemaak was maar tedanke aan 'n YouTube gebruiker en SA PROMO vriend Magda Coldbeck (dankie Magda!) kan ons 'n heele paar met julle deel. GENIET DIT!
Niks so lekker soos 'n Maraai en Gatiep Grap. Altyd so eerlike, direk en rou tot op die been. Geniet!
Jannie skryf sy basiese ambulans kursus. Hy kom moerse opgewonde by die huis en sê vir sy vroutjie: "Pak in, pak in, pak in! Noudat ek gaan 'pass' kan ek 'n beter job kry dan kan ons na 'n groter plekkie trek!"
Pastoor kom op 'n bobejaan af wat kan praat. So leer die pastoor die bobejaan bid, sing en preek...
n Man is besig om rugby te kyk terwyl sy vrou in die bloedige son grassny. Hy skraap toe moed bymekaar en loer uit by die venster en skree vir sy vrou, "Heeeyyy!! Wat eet ons vanaand?!"