Die nuwe juffrou kom op die platteland aan om vir die kinders Engels te leer.
Die kinders sukkel maar met die Engels. Elke oggend groet sy: ‘Good morning Class!’ en elke keer staan net een seuntjie op en groet haar, terwyl die res van die klas bly sit en niks sê nie.
Na ‘n paar dae vererg sy haar en vra: ‘Why is it that each time I greet the whole class, but only one boy stands up to greet me?’
Waarop die mannetjie antwoord: ‘It are ’cause I are the only person here what’s name are Klaas!’