SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Saturday, February 14, 2026
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Lifestyle

Wat kyk jy

<p style="margin: 0pt; background-color: #ffffff;"><span style="background-color: #ffffff; font-size: 10pt; font-family: Arial;"><strong>Hoezit al julle expat lanies? Check, vir die maand van Oktober is daar 'n klomp vet lekker dinge in Suid Afrika wat julle gaan mis. Die OppiAarde rock festival ruk die Potch Dam onder die eend se gat uit aan die begin van Oktober en 'n paar kief bands soos aKing, Jax Panik, Foto Na Dans, Die Antwoord en Fokofpolisiekar is daar om die gooses en die blare nat te gooi met tunes.

by
2009-10-08 10:59
in Lifestyle
Wat kyk jy

 

Daar is ook ‘n magdom bierfeeste ook orals oor die land en veral in Snor Central – dis nou Snortoria vir die van julle wie se brainwaves uitshort. O ja, en dis somer hieso. Dit beteken dat die rokkies korter word en die lyfies bruiner tan. Eish en die braaivure se rook trek hoër in die lug op hierdie tyd van die jaar. Heavy kak huh? Jy verlang seker glad nie.

 


Moenie stress nie, my mission is nie om jou jaloers te maak of jou te tune nie. In fact, ek het self my vierjaar diensplig in Nigeria gaan voltooi en heel aan die ander kant uitgekom, altans ek dink so.

 


Jy kan jouself tog daar ander kant geniet op die SA manier. Jy kan alles wat in SA aangaan volg op die interwebmasjien en julle doen in elk geval al klaar. Check uit www.watkykjy.co.za – die altemit Afreakaanse site op die interwebs. Ons gooi baie peper op die taal. En dan meng ons dit met hot sauce. Party mense reken dit laat hulle na Afrikaans verlang. Ek kan nie dink hoekom nie …

 


District 9 behoort ook nog te rol by die flieks. Hoe kief is Wikus Van De Merwe huh? As jy dit nog nie gekyk het, gaan doen dit dadelik. As jy dit wel gekyk het, gaan maak ‘n draai by www.wikus.co.za en neem deel in die pret. Dis een van Watkykjy se babas en ons kap hom min of meer Vernon Koekemoer style soos ons destyds gedoen het. Gaan kyk, jy sal uitmaak wat aangaan.

Tags: South Africans Abroad
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.