SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Wednesday, May 21, 2025
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Lifestyle

KEVIN BROOKS in Hamilton

Nieu Seeland ‘n nuwe avontuur. Hoe en wat is dit om in Kiwiland te gaan bly, en wat is ‘n tiepiese dag? Met die eerste oog opslag sal dit jou byval hoe skoon en netjies dit is. Daar is baie buitemuurse <br />aktiviteite en ongerepte natuur en alles is ‘n paar uur van waar jy bly.

by
2009-03-21 15:48
in Lifestyle
KEVIN BROOKS in Hamilton

Dis ook ‘n land van kontras. Dele van die land is woes en moeilik bewoonbaar, ander dele word
weer baie koud of nat.  Mense is maar oral dieselfde, dit hang af wat jy daarvan maak

Die klimaat is matig met snerpende winde wat by tye onverwags toeslaan. Daar is darm baie sonskyn dae ook, maar selde sonder ‘n wolkie wat hang in die lug. Mens kan wakker word met reën teen die ruite, lekker weer vir ‘n paar ure en namiddag sak dit weer toe. Vier seisoene in ‘n dag!

 

Visvang! Voor Nieu Seeland het ek net geken van hengel. Jy weet… bietjie pap, vanielje essens en ses biere later dan gaan ons huistoe…sonder aandete.  Maar hier,
hier VANG jy vis. Dis te danke aan natuurbewaring wat streng oor hul viswaters toesig hou. Verder is daar geen slange nie, en skaars giftige spinnekoppe. Die grootste aanpassing is die hout huisies. Jongie as jy gewoond is aan ‘n soliede baksteen huis, dan gaan dit maar sukkel.

Besigheid gebeur in die groot stede, wat sowat drie vyfdes van die 5miljoen populasie huisves. Daar is ook areas wat al amper as ‘Little South Africa’ bekend staan vanwee al die Suid- Afrikaners en Zimbabwiërs wat daar bly. Browns bay se kombuis naam is nou al De Bruins Baai, en Howick is nou sommer ‘Chow-Fontein’, want daar’s Chinese ook.

Die land het ons ‘n oasis gebied in die storms van die verlede, en hulle bestuur aan dieselfde kant van die pad! So, kry een of twee ‘hofl ike’ padreëls onder die knie
en Nieu Seeland is jou oester.

Tags: BlogSouth Africans Abroad
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.