SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Thursday, June 12, 2025
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Afrikaans

Aantreklik boerseun grap

'n Aantreklike boerseun sit by die kroeg. Hy suip die een whisky na die ander en tjank soos n baba.

by Staff Reporter IM
2015-01-06 09:50
in Afrikaans
Aantreklik boerseun grap

“Wat is fout?” Wil die barman weet.
“Ek het gister daar op die plaas op my perd gery, toe kom ek op n pofadder af in die middel van die pad,” vertel hy. “Toe ek my rollie uithaal om hom vrek te skiet, toe begin die pofadder met my praat.” “Hy se toe hy is n tower pofadder en as ek hom uitlos, dan gee hy my drie wense.”
“Sjoe” se die barman. “Waarvoor wens jy toe?”
“Ek wens toe … ek is so aantreklik soos Bobby van Jaarsveld, so goed gebou soos Brian Habana en so bedeeld soos die perd warop ek ry!”
“Nou maar toe!” Se die barman. “Waarvoor tjank jy dan so?”
“Toe ek by die huis kom, kyk ek in die spieel en ek sien ek is deksels aantreklik. Toe ek my hemp uittrek toe sien ek, ek is gebou om te hou.
Maar toe ek my broek uittrek, toe onthou ek EK HET MET DIE MERRIE GERY!

Tags: Afrikaanse Grappe
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.