SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Friday, June 20, 2025
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Afrikaans

Afrikaanse Krokodil Grappe

Lekker kort Krokodil grappe in Afrikaans.

by Saffarazzi
2014-11-21 20:14
in Afrikaans
Afrikaanse Krokodil Grappe
  • Die krokodil is spesiaal so laag gebou, want hoe platter hoe swemmer.
  • Voor aan ‘n krokodil sit die kop. Die kop bestaan byna net uit tande.
    Agteraan die krododil groei die stert. Tussen die kop en die stert sit die krokodil.
  • ‘n Krokodil sonder ‘n stert noem ons ‘n rotweiler.
  • ‘n Krokodil se lyf is oortrek met handsak materiaal.
  • Hy kan sy stert afgooi as hy skrik, maar dit gebeur nie sommer nie , want ‘n krokodil skrik vir niks.
  • ‘n Krokodil bly onder die water , want as jy so lelik was , sou jy ook onder die water gebly het.
  • Dit is goed dat ‘n krokodil in die water bly , want ‘n mens skrik so groot as ‘n krokodil jou vang, dat hy jou eers moet afspoel voordat hy jou kan eet.
  • ‘n Krokodil is glad nie so gevaarlik soos mense se nie , behalwe as hy jou bykom.
  • Hoe langer hy jou byt, hoe seerder word dit.
  • Baie ou krokodille suig hulle prooi dood.
  • As jy hom eet, is hy ‘n krokosatie.
  • ‘n Krokodil het nie geleer om met sy arms te swem nie , nou gebruik hy sy stert.
  • Die klein boetie van die krokodil is die likkewaan.
    Die stadige sussie van die krokodil is die trapsuutjies.
    Die mooi broer van die krokodil is die daffidil.
    En dan het die krokodil nog ‘n dooie boetie wat ‘n mens kan eet , die frikkidel.
Tags: Afrikaanse GrappeGrappe
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.