‘n Ruk later is die argitek terug.
“Daar is iets wat ek wil weet,” sê hy. “Alles is goed en gaaf, maar ek moet bieg ek is teleurgesteld met die Pearly Gates. Sekerlik het julle al van die beste argitekte en kunstenaars hier wat ‘n beter ontwerp kon doen?”
“Kom saam met my,” sê Petrus.
Hulle stap na ‘n groot vertrek en daar is rakke en rakke vol van die beste ontwerpe deur mense soos Michelangelo en Da Vinci en Le Corbusier.
“Maar ek verstaan nie,” sê die argitek, “hoekom lyk die Pearly Gates dan soos dit lyk?”
“Want, sê Petrus, ” dit kos R6 miljoen vir ‘n klein grasdakhuisie, so ons wag nog vir ‘n bouer!”