Na sy een keer gekalf het, wil sy niks van ‘n bul weet nie.
As die bul van links af nader kom dan draai sy regs.
As hy van regs nader kom draai sy links.
Van agter af dan gaan sit sy en van voor af werk dit mos nie so lekker nie.
Moedeloos laat kom hy die veearts om te kom help met die koei.
Die veearts bekyk die besigheid so en vra na ‘n rukkie “Kom die koei nie dalk van Douglas af nie?”
“Ja”, sê die boer. “Maar hoe het jy dit geweet?”
Veearts: “My vrou kom ook van Douglas af”!