SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Wednesday, January 14, 2026
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Afrikaans

Brakpanners is my Tjommies

Spietkop stop Brakpanner omdat sy kar net een hooflig aan het! Brakpanner: “Tjomma, dis load shedding, ek sal later die anner een aansit, jy check?”

by Staff Reporter IM
2015-06-30 11:01
in Afrikaans
Brakpanners is my Tjommies
  • Jy word nie gebore met blou oë in Brakpan nie, jy fight daarvoor, pappie!
  • Hoekom sny Brakpanners hul honde se sterte af? Sodat as skoonma kom kuier dat daar geen teken van blydskap is nie!
  • Brakpan pick-up line : Ek het asma, maar ek voel altyd beter na n pompie…
  • Wat noem Brakpanners ‘n brunet? Dis ‘n uitgebrande blondine!
  • Man in Brakpan restaurant vra kelner: “Het julle wilde-eend?” Kelner: “Nee meneer, maar ons kan vir jou ‘n makke die moer in maak?”
  • Jan & Anna stap uit Brakpan Spar uit met ‘n pram. Anna kyk in die pram en skree: “Dissie verkeerde kind!” Jan sê: “Sharrap, dis ‘n beter pram!”
  • Spietkop stop Brakpanner omdat sy kar net een hooflig aan het! Brakpanner: “Tjomma, dis load shedding, ek sal later die anner een aansit, jy check?”
  • Brakpan Ds: “Jan, hoeveel vroue dink jy moet ‘n man hê?” Jan: “16, Dominee.” Ds: “Hoekom 16?” Jan: “4 richer, 4 poorer, 4 better, 4 worse!
  • Geskeide Brakpan man aan sy tjom: “Vrouens is soos kreef: aldie lekker in die onderlyf en al die kak in die kop”
  • Brakpan skool juffrou: Jan, jou opstel oor jou hondjie is woord vir woord dieselfde as jou boetie s’n! Jan: Natuurlik juffrou, dis dan dieselfde hond!
  • Wat noem Brakpanners “Blind Date” in Afrikaans? ‘n Proefsteek!
  • Wat noem jy Brad Pitt se broer in Brakpan? Tap Pitt.
  • Wat is die top punt van armoede in Brakpan? As jou ma “polonie en kaas” op jou brood skryf met ‘n kokie pen.
  • Wat noem jy ‘n maagd in Brakpan ? …… ‘n Dagbesoeker!
  • Vrou vra vir man van Brakpan ” Wat hy sal koop as hy die Lotto wen? ” Die ou dink so n rukkie en se : “Ferrari ‘mags’ vir my Cortina”
  • Wat noem jy n Brakpan vrou wat n wit sweetpak dra op n Saterdag middag? ‘n Bruid!
Tags: Afrikaanse GrappeBrakpan JokesGrappe
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.