SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Saturday, June 21, 2025
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Afrikaans

Cindy Henning Student van Pretoria

Ek bly al my hele lewe lank in Akasia, Pretoria- Noord, en en glo dit on nie ek het nog nie een keer getrek nie. Toe ek 'n kleuter was het ek my bure geken, maar hulle almal het al weg getrek. Suid- Afrika is een van die plekke met die lekkerste klimate.

by Staff Reporters
2010-01-10 00:00
in Afrikaans
Cindy Henning Student van Pretoria

Ek is MAL oor die somer en lente, die weer hier is altyd heerlik warm. Ek is dood gelukkig hier waar ek bly, tog sal ek net nader aan die universiteit wil wees.

Ek is ‘n student by die Universiteit van Pretoria en oor naweke doen ek promotions en werk vir die company SAS Models. Met klastye wat van dag tot dag verskil maak ek nogsteeds ‘n tydjie om vinnig met vriende op te vang. Verder swot ek by die huis. Ek is ‘n energieke mens wat die meeste uit elke dag wil kry.

Tussen in my werk en studies probeer ek tyd maak vir almal. Ek kuier gewoonlik in Hatfield Square saam met vriende, soms vinnig in die week andersins oor die naweek. Family-time is altyd by die huis oor naweke.

Die beste van my area? Dis nie so besig soos in die stad waar ek meeste van my dag spandeer nie, dis veel rustiger.

Top dinge om te doen? Selde dat ons ooit hier kuier, maar as ons ietsie hier wil doen, dan is fliek, iets gaan drink by ‘n restaurant of sommer kuier by vriende se huise eerste op die lys.

Hoe, en wat sal jy verander? Beslis beter kohesie bevorder om mense saam te bring om meer saam te doen. Ek sou bloot eers uit vind wat mense in die omgewing wil doen of benodig, voor enige doelbewusde stappe geneem kan word..

Tags: BlogSouth Africa
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.