So draf die tante by die drankwinkel in om brandewyn te koop. Die javel agter die toonbank vra:
‘Drink Tannie brandewyn? Tannie is so cool’
‘Moenie laf wees nie, ek gooi dit oor my koek’
Javel: Shoe, Tannie jy is awesome!’