Meraai sê vir Gatiep: “Djy moenie dink djy sal by die hemel se hek kan ingaan as djou asem so na drank stink nie!”
Gatiep: “Dja Meraai, djy hou djou baaaie slim né. Maar daar is ‘n technical point van hemel toe gaan wat djy nie van weetie. My asem ganie saamie, ek blaas hom mos hier uit!”