Regter: “Gatiep sal jy vir die hof sê wat het jy gesteel.”
Gatiep: “Ek het ‘n wekketjie gesteel djou honor.”
Regter: “Sal jy vir hof sê hoeveel kos die wekkertjie.”
Gatiep: “Die wekketjie kos R16000 djou honor.”
Regter: “Wat se wekkertjie kos R16000?”
Gatiep: “ ‘n Kragopwekketjie, djou honor.”