Kort voor lank merk sy baas op dat ‘n onstelde ou omie by die deur uit loop en sê “Julle sien my nooit weer nie”
Die baas stap nader en sê
“Gatiep wat het jy vir daai ou omie gesê?
“Nei sê hy”
“daai man se teevie is so oud ekt hom gesê”
“djei sal net 2 channels vang op daai teevie my broe en dis “ON en OFF.”