Een dag se die pastoor vir sy gemeente dat die bobejaan gaan bid.
Die bobejaan sit dood stil. Die tweede keer vra die pastoor die bobejaan om te sing, maar verder sit die bobejaan doodstil van skaamte.
Na die diens vra die pastoor ‘hoekom wou jy nie bid of sing vir die gemeente nie?’. Bobejaan hak uit,
‘Pastoor volgende keer in die kerk noem jy my nie bobejaan in die kerk nie, ek is “BROTHER BOBBY”.