Sy vrou hou op grassny en sê vir hom bloedig kwaad, “Maak of ek uitstedig is en maak vir jouself kos vir n slag!!’
Na die vrou klaar gesny het en als weggepak het ruik sy die lekkerste reuk wat uit die kombuis uit kom. Sy gaan toe kombuis toe en sien haar man het lekker gebraaide knoffel aartappels gemaak en lekker duk ‘steak’.
“So waar is myne??” vra sy. Die man antwoord, “Wat soek jy hier? Ek dog jy is uitstedig”