SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Friday, March 6, 2026
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Afrikaans

Hoe taalgebruik deur drank beinvloed word

As 'n man nou so bietjie dieper in die bottel gekyk het as wat die plan was kan daar snaakse dinge in die kop aangaan. Verskillende motoriese en basiese dink funksies word beinvloed en die volgende lys som dit sommer lekker op.

by Staff Reporters
2015-04-10 12:00
in Afrikaans
Taal Gebruik Drank BLack Label

Dinge wat MOEILIK is om te sê wanneer jy gesuip is

  1. Innoverend
  2. Preliminêr
  3. Verspreiding
  4. Kaneelsuikerkorreltjie

Dinge wat BAIE MOEILIK is om te sê wanneer jy gesuip is

  1. Spesifiseer
  2. Anti-konstitusionalisties
  3. Passief-agressiewe afwyking
  4. Transubstansieer

Dinge wat F@KKEN ONMOONTLIK is om te sê wanneer jy gesuip is

  1. Nee dankie, ek is getroud.
  2. Nee dankie, niks meer vir my om te drink nie.
  3. Jammer, jy is nie my tipe nie.
  4. O nee, ek kan nie. Niemand wil my hoor karaoke nie.
  5. Ek stel nie belang om met jou te baklei nie.
  6. Dankie, maar ek wil nie dans nie. Ek het nie ko-ordinasie nie en wil nie soos ‘n gek lyk nie.
  7. Waar’s die naaste toilet? Ek weier om in die parkeer area, op die gras of langs die pad te piepie.
  8. Nee, ek bel nie my vriende die tyd van die aand nie.
  9. Ek moet nou huistoe gaan. Ek werk môre.

LEKKER MAN LEKKER…  Lekker Lag en Lekker Dag vir ALMAL!

Tags: Afrikaanse GrappeDrank MisbruikGrappe
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.