SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Sunday, January 18, 2026
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Afrikaans

Is Afrikaans jou Moedertaal? Neem deel aan ‘n studie

Ons navorsingsgroep (van die University of Michigan in die VSA) is tans besig met ’n projek oor hoe Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon Afrikaans praat. Vir hierdie doel soek ons Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners wat in London en die omliggende gebiede woon.

by Grant Foster
2015-02-25 14:16
in Afrikaans
Afrikaans

Deelname aan ons studie is heeltemal anoniem, en neem ongeveer twee ure. Tydens jou deelname sal ons jou vrae om ’n vraelys te voltooi oor hoe jy taal gebruik, asook om ’n lys woorde en sinne te lees waarvan ons ’n opname sal maak. Deelnemers sal £25 ontvang as vergoeding vir hulle deelname.

Datums vir deelname wat tans beskikbaar is:

  • 8,9 en 10 Maart 2015 in Sentrale London (John Harvard Library, Borough High Street).
  • Datums van laat April tot Augustus is ook moontlik vir ander plekke in en rondom London. Voel vry ons te kontak om hieroor navrae te doen.

As jy belangstel om deel te neem, of vir enige ander navrae oor die studie, kontak ons gerus by afrikaanstaalstudie@umich.edu

Baie dankie vir jou ondersteuning van ons werk oor Afrikaans in die buiteland!

Click Here for more information.

Tags: AfrikaanssprekendeSuid-AfrikanersUniversity of Michigan
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.