SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Monday, April 20, 2026
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Afrikaans

Jan Brakpan , jong dame en Dominee Grap

In 'n klein dorpie in die Weskaap trek 'n jong dametjie by die dominee in oordat sy nie blyplek het nie.

by Staff Reporter IM
2014-12-04 19:20
in Afrikaans
Jan Brakpan , jong dame en Dominee Grap

Die stories begin die rondtes doen in die dorp en een van gemeentelede, Oom Daan, besluit om ondersoek in te stel.
Hy bel die dominee en reel dat hy en sy vrou by die dominee kom eet. Oom Daan en sy vrou bring toe al die kos en geniet ‘n ete saam met die dominee en die jong dame.
Later die week bel die dominee vir oom Daan. “Oom Daan, ek wil nou nie sê julle steel nie, maar daai mooi slaai lepels wat ek in Pakistan gekry het is weg vandat julle hier gekuier het” sê die dominee.
Oom Daan antwoord “Dominee, ek wil nou nie se jy slaap met daai jonge dame nie, maar as jy in jou eie bed geslaap het, dan het jy die slaai lepels gekry”.

Dominee & Jan Brakpan

Dominee: “Jan, hoeveel vroue dink jy moet ‘n man hê?”

Jan Brakpan: “16, Dominee.”

Dominee: “Hoekom 16?”

Jan Brakpan: “4 richer, 4 poorer, 4 better, 4 worse!”

Tags: Afrikaanse GrappeBrakpan JokesDominee GrappeGrappe
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.