Waarom is jy nou al terug?” vra sy ma
“Die meneer en die juffrou het gaan braai,” sê Jannie.
“Gaan braai, op ‘n Dinsdagoggend wanneer hulle moet werk? Hoe weet jy dit?” vra sy ma.
“Meneer het vir juffrou oor die interkom geroep en gesê sy moet haar rooster bring
Toe kom ek maar huistoe,want ek weet hoe lank vat ‘n flippen braai!”