Jannie staan die hele dag en oefen sy tenses en sinne “She is” “They are” etc.
Die aand tel Jannie vir Sherryl op en is heavy gestress, hy trek daar weg en kom by ‘n stop straat.
Hy kyk links en soos hy will regs kyk vra hy vir Sherryl:
“Is your kant clean”