Julius vra: Hoe laat ek hom loop?
Jan se: As jy sê yoh, dan loop hy, yoh yoh, dan galop hy, en yoh yoh yoh dan hardloop hy, en as jy hom wil laat stop, dan se jy EISH.
So Julius klim op sy kameel en se YOH, en daar begin die kameel loop.
Hy sê toe YOH YOH YOH, en daar hardloop die kameel met ‘n spoed. Toe sien Julius daar voor is ‘n afgrond en hy het vergeet hoe om die kameel te laat stop.
Net voor die afgrond se Julius EISH, hier gaan ek dood vandag!!
En daar stop die kameel, Julius leun vorentoe en sien hoe hoog die afgrond is, en sê YOH YOH YOH!