SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Tuesday, June 2, 2026
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Afrikaans

Louis Boshoff Student from Pretoria

Ek is 'n 19 jarige student by die Universiteit van Pretoria. Ek het groot geword in Pretoria-Noord en bly nogsteeds hier.

by Staff Reporters
2010-01-10 00:00
in Afrikaans
Louis Boshoff Student from Pretoria

Ek bly baie lekker in hierdie omgewing. Die mense hier is baie cool en spesiaal. Ek kan nie sê dat die buurt mekaar goed ken nie want almal trek gedurig. ‘n Hele paar van my vriende bly ook hier rond en die beste van als- my meisie ook! Ek speel rugby vir die onder 21 Blou Bulle wat beteken ek oefen baie. ‘n Normale dag in die lewe van Louis Boshoff is oefen, studeer en dan oefen ek weer.

Almal van ons is gedurig besig, maar kuier tog gereeld saam (of probeer). As ons hier kuier is dit gewoonlik by iemand se huis of by die Ilposto sentrum.

Een van die dinge wat hier uitstaan is die klimaat, dit is baie lekker. Dit is nooit te warm of te koud nie. Verder is die meerderheid mense Blou Bulle en hulle geniet hulle karre…

Die beste van my area? Dis baie veilig hier en almal stem vir die Bulle.

Top dinge om te doen? Om te kuier of om koffie te gaan drink by die malls of so.

Hoe, en wat sal jy verander? Ek sal meer kuier plekke kry en beter malls met Imax en daardie tipe van goed.

Tags: BlogSouth Africa
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.