SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Tuesday, March 10, 2026
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Afrikaans

Lynette Booysen in Saudi Arabia

Lynette Booysen van Pretoria vertel oor haar lewe in SAUDI ARABIA Ons het drie en 'n half jaar gelede Saudi toe getrek en was onseker oor wat ons mag en nie mag doen nie.

by Staff Reporters
2012-02-11 17:35
in Afrikaans
Lynette Booysen in Saudi Arabia

Ek onthou nog my eerste dag toe ek saam met my man dorp toe is, ek moes my swart rok aantrek en daar was groot gespottery onder my en my dogter. In die dorp uitgeklim storm ‘n Arabiese man my en se: “You must cover up, cover up”, en hy wys so na my rok wat van my knieë af oop is. Glo my, ek het myself boeglam geskrik vir die arrogante man. Onmiddellik is ons in ‘n winkel in waar hulle die rokke verkoop en kry toe vir my een wat ek oor my kop moet trek en toe is tot heel onder.

Ons bly in n compound waarvan daar 160 huise is. Daar ly van alle rasse en was lekker om hulle te leer ken. Ek verstom my aan elkeen se kultuur. Die lekkerste van ons compound is, dat ons tien Suid-Afrikaner gesinne is wat daar bly.

Vergelyk ?

Ek dink ons Suid-Afrikaners kan baie daar by hulle gaan leer hetsy dit leefstyl is of Godsdiens. Die Arabiere bid tenminste sewe maal per dag. Nou gaan jy my vra, maar hoe maak hulle geld as hulle besighede toesluit sewe maal per dag? Hulle besighede floreer want dis presies ‘n 10de wat hulle afstaan aan God.

Suid-Afrika is my land!

Ons kom kuier een maal ‘n jaar vir die kinders in Pretoria, die eerste wat ek do en is, skop skoene uit en stap’ n ruk oor die lekker nat groen gras. Te lekker om vriendelike gesiggies te sien en nie net ogies wat uitsteek nie. Ek sal altyd lief wees vir SA!

Tags: BlogSouth Africans Abroad
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.