Koos kom huis toe met ‘n nul op sy rapport vir geskiedenis.
Groot Koos is baie kwaad, en gaan sien die onnie.
“Mnr wat se k@k is dit die dat jy my seun ‘n nul gee vir geskiedenis?”
“Meneer van der Merwe, wat sou jy hom gegee het as hy nie eens weet Jan van Riebeeck is dood nie?”
“Man Meneer”, verduidelik Groot Koos, “Ons bly in Brakpan, ek het dan nie eens geweet die ou is siek nie!”