SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Monday, May 12, 2025
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Afrikaans

ROOK EN GENIET Resepte Vir Groen Generasie

Met eerste glans dink mense, sjoe, dit moet 'n grap wees, kom ons gaan kyk... Maar dan kyk mens dieper en kom agter daar is meer as net die idee van dit, dit is regtig egtig 'n kookboek.

by Staff Reporters
2013-03-03 12:41
in Afrikaans
ROOK EN GENIET Resepte Vir Groen Generasie

Rapport het ook iets tese gehad al ‘n lank tyd terug:

Waar ‘n rokie trek, moet ‘n vuurtjie wees, maar in hierdie geval is daar allerhande geregte wat hand aan hand met die rokie gaan.

Die skrywer van die boek, Rane Afrika, is in geheimhouding gehul en die vermoede bestaan dat dit ‘n skuilnaam is. Sy kan net per e-pos gekontak word.

Die resepte is beslis nie loutere twak nie, want die bestanddele en mates daarvan word noukeurig aangegee. Een van die resepte is dié vir ‘n kalm-koek, ideaal vir ‘n verjaardag waar jy ” ‘n jaar se wysheid met ‘n vreugdevolle fantasievlug kan vier”. Ander resepte sluit in masonja, waarvan mopaniewurms en daggabotter die hoofbestanddele is, asook resepte om koffie en tee ‘n bietjie skop te gee.

In ‘n e-pos-onderhoud op die LitNet-webwerf sê die skrywer van die gratis boek sy besef dis baie gesonder om dagga te eet as te rook. Boonop is daar geen Suid-Afrikaanse dagga-kookgids nie.

Die boek is verniet, so besoek gerus die webwerf en kyk rond. Eendag as ek so oud rondsit en wonder oor die lewe en die pein sal ek wel terug kom en die boek gaan opsoek 😉

Tags: RecipesSouth African
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.