SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Saturday, July 19, 2025
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Afrikaans

Stoute Afrikaans Grappe

<ul> <li><strong>Wat is brandende liefde?.........<br /></strong>Dis wanneer jy in die donker die Vaseline soek en die Vicks raakvat!</li> </ul>

by Staff Reporters
2012-03-08 11:35
in Afrikaans
Stoute Afrikaans Grappe


  • Gatiep en Maraai stap uit Spar uit met ‘n pram Maraai kyk in die pram en skree:
    “DISSIE VERKEERDE kind!!!”
    Gatiep se: ” Sjut-up man dit is ‘n beter pram!”
     
  • Dominee en ouderling doen huisbesoek by ‘n sexy weduwee met ‘n lae halslyn.
    Om haar nek is ‘n kettinkie met ‘n goue kruis wat laag hang. Die dominee sien hoe die ouderling staar. Hy vra:
    “Broer, is jou oog op die kruis gerig?”
    Ouderling: “Nee dominee, ek hou die twee sondaars weerskante dop.”
     
  • Sekretaresse sien haar baas se gulp is oop. Sy se:
    “Meneer, jou garage deur is oop.
    Hy: “Sien jy my Ferrari?”
    Sy: “Nee, ek sien ‘n klein scooter met twee pap wiele.”
     
  • Man wil sy van verander. Vrou by Binnelandse Sake vra:
    “Hoekom, wat’s fout met u van?”
    Man: “My van is Nis “
    Dame: “Wat’s fout daarmee?”
    Man: “Skakel my kantoor en vra vir Mnr. Nis
    Die dame skakel en vra vir Mnr. Nis .
    Ontvangsdame aan ander kant: “Is dit Mnr A.Nis of Mnr P.Nis?”

  • Verpleegster grawe in haar handsak vir ‘n pen om ‘n tjek uit te skryf.
    Sy haal ‘n anale koorspen uit.
    “Verdomp”, sug sy, “Een of ander p**phol het alweer my pen.”

  • Klein Liesbet wat 5 word verjaar. Ouma vra wat wil sy he vir haar
    verjaarsdag. “Die Pil Ouma”. Ouma kry amper ‘n hartaanval en vra geskok:
    “Hoekom?” Liesbet: “Ek het nou 10 poppe, genoeg is genoeg!”
  • Gatiep loop met ‘n spul sinkplate onder sy arm die straat af.
    Sy pel vra: “Wat is daai?”
    Gatiep: “Ek is vanoggend geskei en ek het die huis gekry.” 
Tags: Afrikaanse GrappeGrappeJokes
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.