SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Friday, June 20, 2025
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Afrikaans

Grap vir die dag: Taalgebruik by die Kantoor

Dit het onder my aandag gekom dat sommige individue in die organisasie kru taal tydens normale gesprekvoering teenoor hul kollegas gebruik.

by Staff Reporters
2012-02-01 09:34
in Afrikaans
Grap vir die dag: Taalgebruik by die Kantoor

Weens klagtes vanaf sekere agente in die verband, sal die gebruik van hierdie tipe taal nie langer geduld word nie. Ons besef egter die noodsaaklikheid daarvan om in staat te wees om akkurate menings teenoor kollegas te kan uitspreek. Die volgende nuwe en innoverende uitdrukkings word derhalwe aanbeveel ten einde gedagtes en inligting op ‘n effektiewe wyse te kan oordra :

1. Gebruik Liewer : Ek dink addisionele opleiding sal waardevol vir jou wees

In plaas van : Jy’t geen fo##en idee wat jy doen nie.

2. Gebruik Liewer : Sy’s ‘n dinamiese werknemer.

In plaas van : Sy’s ‘n hardegat-teef.

3. Gebruik Liewer : Ek kan moontlik oortyd werk.

In plaas van : En wanneer de f@k dink jy moet ek dit doen?

4. Gebruik Liewer: Ek is oortuig daarvan dis nie lewensvatbaar nie.

In plaas van : Daar’s nie ‘n fo##en manier nie!

5. Gebruik Liewer: Werklik?

In plaas van : Moenie kak praat nie!

6. Gebruik Liewer: Die probleem sal beslis aandag ontvang.

In plaas van : Vertel dit vir iemand wat ‘n f@k omgee!

7. Gebruik Liewer : Ek was nie by die projek betrokke nie.

In plaas van : Dis nie my fo##en probleem nie!

8. Gebruik Liewer: Dis interessant.

In plaas van : Wat de f@k?

9. Gebruik Liewer: Ek is nie seker dat dit geimplementeer kan word nie.

In plaas van : Hierdie kak sal nie werk nie..

10. Gebruik Liewer: Ek sal dit probeer skeduleer.

In plaas van : Hoekom de f@k het jy my nie vroeer gese nie!

11. Gebruik Liewer : Hy’s nie vertroud met die aspekte nie.

In plaas van : Die idioot weet fo##ol!

12. Gebruik Liewer : Verskoon my, meneer?

In plaas van : Ag f@k jou!

13. Gebruik Liewer: So jy was nie gelukkig daarmee nie?

In plaas van : Jammer om van jou kak te hoor.

14. Gebruik Liewer : Ek is ‘n bietjie oorlaai op die oomblik

In plaas van : Fo##it, ek verdien ook maar net ‘n salaris!

15. Gebruik Liewer : Ek dink nie jy verstaan nie.

In plaas van : Druk dit in jou gat!

16. Gebruik Liewer : Ek’s mal oor ‘n uitdaging!

In plaas van : Dis ‘n kak job hierdie!

17. Gebruik Liewer : Wil jy he dat ek dit uitsorteer?

In plaas van : Wie’s dood en het jou die fo##en baas gemaak?

18. Gebruik Liewer : Hy’s ietwat onsensitief.

In plaas van : Hy’s ‘n d@@s.

Tags: Afrikaanse GrappeGrappe
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.