SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Saturday, November 8, 2025
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Afrikaans

TROMPIE en die Boksombende

Onthou julle nog vir TROMPIE EN DIE BOKSOMBENDE? Die Trompie-reeks het ʼn belangrike bydrae tot Afrikaanse jeuglektuur gemaak en was vir baie jongmense van sy era ʼn rolmodel.

by Staff Reporters
2012-01-26 10:40
in Afrikaans
TROMPIE en die Boksombende

Die Boksombende het bestaan uit Riaan Winter (Trompie), Blikkies (Sean du Preez), Dawie (Petrus Jooste), Rooie (Ivan Snyman)

Trompie Toerien was die onverskrokke 11-jarige kaptein van Kwaggaberg se mees berugte bende, die Boksombende. Hy het sproete en ‘n wipneus gehad, sy hemp het gedurig uitgehang en sy skoene se punte was nerfaf omdat hy gedurig klippe en blikke (en soms sy ma se dahlias) loop en skop het. Trompie was ‘n ondeunde knapie, maar hy het ‘n goeie hart. Hy’s alewig in die moeilikheid by die skool en by die huis. Trompie het in ʼn huis vol dissipline grootgeword…hy het sy pa en ma ‘vader’ en ‘moeder’ genoem.

dH7hYBKqrYE

Mnr. Toerien was ‘n bankbestuurder en mev. Toerien was die moeder, wat heeldag teepartytjies gehou het, kos gemaak het en tuin gemaak het (of sy sê vir ou Jaftha om dit te doen). Sy het natuurlik ook gereeld trooswoordjies uitgedeel wanneer Trompie se pa hom witwarm gewiks het. Trompie het ‘n ouer suster, Anna, gehad wat hom grensloos geïrriteer het.

Baie seuns (en meisies) het as gevolg van Trompie besef het dat dit oukei was om stout te wees…”stout, maar nooit lelik stout nie”. Soos die sanger Koos Kombuis gesê het: “Wat weet vandag se kinders van vrugte steel? En van kleilat gooi?”

Die skrywers Trompie: Topsy Smith. (Mathys Gerhardus Smith), is in 1985 oorlede. Hy was ‘n onderwyser in Gauteng en het ongeveer 200 boeke geskryf, waarvan die meeste reekse was. Die eerste Trompie-verhaal het in 1950 verskyn. Hy het ook die Saartjie-boeke onder die skuilnaam, Bettie Naudé geskryf.

Trompie se temalied is deur die bekende Anton Goosen gesing en het een van die ikoon-liedjies in Afrikaans geword sedert die reeks se uitsending.

  • Bobbejaanstreke
  • Dire Plus Een
  • Boesman
  • Lympi se Sirkus
  • Die Tier
  • Goeie Dade
  • Trompie en die mooi meisie
  • Die rebel
  • Die vegter
  • Die Sakeman

… en nog baie meer as wat ons kan onthou

Trompie En Die Boksembende [Afrikaans] – Boy’s adventure series featuring Trompie and his gang. (1980)

Tags: Nostalgia
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.