SA PROMO Magazine
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Saturday, November 8, 2025
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food
No Result
View All Result
South African Magazine - SA PROMO
No Result
View All Result
Home Afrikaans

Twee krokodille en die ANC Grap

Twee krokodille sit langs 'n moeras naby die meer en gesels. Die kleiner een se aan die grote:

by Staff Reporter IM
2015-01-21 10:51
in Afrikaans
Twee krokodille en die ANC Grap

“Ons is dieselfde ouderdom en as kinders was ons ewe groot, maar nou is jy baie groter as ek. Hoe werk dit?”
“Wel,” se die grote, “wat eet jy?”
“Politisie, nes jy,” se die kleintjie.
“Hmm. En waar vang jy hulle?”
“Aan die ander kant van die moeras, naby die ANC-parkeerplek by die Uniegebou.”
“Dis waar ek ook opereer,” se die grote.  “Maar hoe maak jy as jy hulle vang?”
“Wel, ek kruip onder hul BMW’s in, gryp hulle aan die been as hulle uitklim, skud ek die k*k uit hulle uit en eet hulle.”
“Aha!” se die groot krokodil.  “Dis waar jy die fout maak.  Jy kry niks voedsaams in op daai manier nie, want teen die tyd dat jy al die k*k uit ‘n ANC-politikus geskud het, bly daar net ‘n poephol met ‘n aktetas oor.”

Tags: Afrikaanse GrappeANC JokesKrokkedil Grap
DMCA.com Protection Status
  • Lotto Results
  • Terms and Conditions
  • Contact Us
Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.
No Result
View All Result
  • Home
  • News
    • South Africa
    • Africa
    • World
    • Business & Finance
    • Sport
  • Travel
  • Lifestyle
    • Fashion
    • Entertainment
    • Health
    • Motoring
  • Food

Copyright © SA PROMO Magazine www.sapromo.com All rights reserved. Reproduction without permission prohibited.