Met die wat die 3 welpies in trane uitbars as gevolg van die opmerking van Vlakvark, vang sy oog mamma Leeu wat oor die verte aangestorm kom.
Mamma Leeu kom by die welpies wat almal in trane is, vra :“Waaroor huil julle?”
Welpies explain toe wat Vlakvark gesê het, en voor hulle kon klaar maak met die storie is mamma Leeu daar weg in een moerawiese stof wolk!!!
Nou kyk Vlakvark lê daar naby sy gat en sien mamma Leeu wat aangestorm kom. . . . .
Maar vlakvark is eintlik ‘n slim bliksem, want kyk hy het ‘n main entrance en ‘n emergency exit by sy gat. Nou soos mamma Leeu aangestorm kom kry sy nie haar briek nie en donner kop eerste in die gat in!
Nou ou slim Vlakvark klim uit by sy emergency exit en stap om na mamma Leeu wat kop eerste in die gat vassit. Vlakvark klap haar so met sy linker poot op die gat en sê: “Mevrou ek’s miskien ‘n vark, maar ek lieg nie vir kinners nie.”