Sy het geen benul wat om te doen nie en gryp die radio.
“Mayday, Mayday”! “Die vlieenier is dood gil sy”!
Beheertoring ontvang haar noodoproep en antwoord:
“Bly kalm dame, ek sal presies vir jou se wat om te doen om veilig te land”
“Eerstens, wat is jou hoogte en posisie?”
Blond; “Ek is 1.7 meter lank en sit in die regter-sitplek”!
Beheertoring: “Herhaal agter my aan, ONSE VADER WAT IN DIE HEMEL IS….”